Quantcast
Channel: Tuinmaak – Goeie Huishouding
Browsing latest articles
Browse All 25 View Live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoe lyk jou tuin?

Februarie is ’n goeie maand om in jou tuin besig te raak. Daar is soveel wat jy kan doen om die meeste uit jou tuin te kry in die laaste warm dae van die somer. Maak dit jou maand om waterwys te wees....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoe groei jou tuin dié herfs?

Met die weer wat koeler raak, is dit jou maand om jou grasperk en die res van die tuin vir die opkomende wintermaande voor te berei. Waterbeperkings is ’n werklikheid. Kyk uit na waterslim plante vir...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kweek ’n tuin uit kombuisafval

Met die stygende koste van groente maak dit al hoe meer sin om jou eie te kweek as jy kan. Dit is nie net goed vir jou begroting nie, maar ook vir die siel! Dié super-inspirerende “veggietorial” wys...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoe om van suikermiere ontslae te raak

Hoewel hulle skadeloos is, is dié insekte ’n pes. Hierdie klein, bruin miertjies word “suikermiere” genoem en word gelok deur soetgoed soos lekkers en suiker. Bêre dus dié kosse in geseëlde flesse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

7 maklike wenke vir ’n waterslim tuin

  Dit is veral in Suid-Afrika belangrik om waterslim te wees. Hier is ’n paar goed wat jy kan doen: Plant inheemse plante wat natuurlik in jou gebied voorkom. Uitheemse plante het dikwels meer water...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoe om ’n huisplant te red wat amper dood is

  Niks kikker ’n vertrek meer op as die groen blare en kleurrryke blomme van ’n huisplant nie. Maar enige iemand wat al een gehad het, weet ook dis erg terneerdrukkend om te kyk hoe dit verlep, bruin...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jou winter-tuinmaaklysie

Dit klink dalk aanloklik om eerder te hiberneer wanneer die kwik daal, maar dit sal soveel nuttiger wees om nou tyd aan jou tuin te bestee. Wanneer die lente aanbreek, sal jy met ’n mooi, welige tuin...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 plante wat muskiete afweer

  Die Dalai Lama het een keer gesê: “As jy dink jy is te klein om ’n verskil te maak, probeer om saam met ’n muskiet te slaap.” Dit is nou wel ’n lieflike aanhaling oor die potensiaal wat ons almal...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

6 plantidees vir die huis

  Die lente is gelukkig amper hier, en ons is so opgewonde daaroor. Hoekom bring jy nie vanjaar ’n paar plante in jou huis in nie? Dit sal nie net help om die lug te suiwer nie, maar is ook ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

10 pragtige maniere om vetplante te vertoon

Vetplante is geharde en wonderlike plante. Hul skoonheid en veerkragtigheid maak hulle die ideale plante om op kreatiewe maniere te gebruik. Probeer hierdie 10 pragtige voorbeelde om mee te begin: 1....

View Article
Browsing latest articles
Browse All 25 View Live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>