Quantcast
Channel: Tuinmaak – Goeie Huishouding
Browsing all 25 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

10 wenke vir ’n welige tuin

1. ’n Lieflike grasperk Lei altyd jou grasperk soggens nat (voor 08:00 is ideaal) en dien gereeld 3-1-5-kunsmis toe om dit dwarsdeur die somer te laat gedy.   2. Blomgroei Sny of snoei jou blomdraende...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Moet-weet: Tuindamme

    ’n Tuindam is ’n lieflike fokuspunt, omdat dit ’n kalmerende agtergrond bied wat relatief min onderhoud verg, waarde toevoeg en as ’n mini-ekostelsel funksioneer wat voëls, skoenlappers,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kweek ’n kruietuin op jou vensterbank

    Om met ’n kruietuin op jou vensterbank te begin is ongelooflik bevredigend. Jy’t altyd aromatiese geure romdom jou met net die insetkoste aan die begin. Boonop het jy die gemoedsrus dat jy jou...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

9 maniere om jou tuin in ’n lushof te omskep

    1. Verryk jou grond se voedingswaarde en verbeter die waterretensie deur organiese óf chemiese metodes.   2. Kompos bevat redelik baie voedingstowwe, maar die belangrikste funksie is om die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lok voëls, bye en skoenlappers na jou tuin

    Beplan en plant om so ’n groot verskeidenheid van voëls en insekte as moontlik te lok, en jy sal die plesier beleef van ’n tuin wat waarlik zoem van die lewe – en ’n wonderlike plek vir jou...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 wonderlike tuinwenke wat jy gerus kan probeer

Gebruik karwaks om onwillige gereedskap soos ’n tuinskêre te olie. Plant ’n saailing in ’n suurlemoenskil. Gee gebreekte potte nuwe lewe deur die skerwe as plantmerkers te gebruik. Gebruik ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Grawe, vurke en ander goeters

    ’N BESEM Nes ’n ordentlike jenewer en tonikum moet jou besem sterk genoeg wees vir opveetakies in die tuin en oprit, op die stoep of balkon.   ’N TUINVURK Dis noodsaaklik om groter plante mee uit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sonkrag-tuinlig

    Dié lig het twee hoogteverstellings en ’n skerp punt sodat jy dit maklik in die grond kan druk. Ons toetsers het opgemerk dat dié lig telkens ’n rukkie ná die ander aangegaan en heelwat vroeër...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Maak tuin in die skadu

    1. Ken jou skadu – Is dit vol- of halfskadu, droog of klam? Die grond onder bome kry dikwels min reën en kan daarom redelik droog wees. In gebiede met ’n hoë reënval kan die grond onder bome weer...

View Article


5 planne vir ’n weliger tuin

Moenie té veel … … voeding toedien nie en volg altyd die aanwysings vir die regte hoeveelheid en hoe dikwels dit herhaal moet word. Té veel doen meer skade as té min. Korrels wat stadig vrygestel word...

View Article

4 noodsaaklike wenke vir jou tuingereedskap

Die winter en vroeglente is die ideale tyd om jou tuingereedskap reg te kry vir die seisoen wat voorlê. Hier is onderhoudwenke om gereeld toe te pas om jou gereedskap langer te laat hou en net so goed...

View Article

Plant kruie vir die lente

’n Sonnige hoekie in jou tuin of ’n planthouer op ’n balkon wat baie lig kry, is die perfekte plek om geurige, heilsame kruie te kweek. Waar om te plant Kruie het baie son nodig – minstens vier uur...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Suzelle DIY: Hoe om ’n vertikale tuin te skep

Vir meer raad oor hoe om jou eie vertikale tuin te skep, besoek: Hoe om ’n vertikale tuin te skep  The post Suzelle DIY: Hoe om ’n vertikale tuin te skep appeared first on Goeie Huishouding.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Metgeselplante

Deur Leah van Deventer GROENTE VRIENDE VYANDE Aspersies Tamaties Geen Boontjies (struik- of rankboontjies) Seldery, mielies, komkommers, radyse, aarbeie en bonekruid Knoffel, uie Beet Struikboontjies,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Maak jou tuin hondvriendelik

Hulle grawe jou kosbare petunias uit, hardloop ’n pad deur jou gunsteling-blombedding of begrawe ’n been in die middel van die grasperk. Dis g’n wonder ons geliefde hondekinders is nie altyd ’n ywerige...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoe lyk jou tuin?

Februarie is ’n goeie maand om in jou tuin besig te raak. Daar is soveel wat jy kan doen om die meeste uit jou tuin te kry in die laaste warm dae van die somer. Maak dit jou maand om waterwys te wees....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoe groei jou tuin dié herfs?

Met die weer wat koeler raak, is dit jou maand om jou grasperk en die res van die tuin vir die opkomende wintermaande voor te berei. Waterbeperkings is ’n werklikheid. Kyk uit na waterslim plante vir...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kweek ’n tuin uit kombuisafval

Met die stygende koste van groente maak dit al hoe meer sin om jou eie te kweek as jy kan. Dit is nie net goed vir jou begroting nie, maar ook vir die siel! Dié super-inspirerende “veggietorial” wys...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoe om van suikermiere ontslae te raak

Hoewel hulle skadeloos is, is dié insekte ’n pes. Hierdie klein, bruin miertjies word “suikermiere” genoem en word gelok deur soetgoed soos lekkers en suiker. Bêre dus dié kosse in geseëlde flesse...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

7 maklike wenke vir ’n waterslim tuin

  Dit is veral in Suid-Afrika belangrik om waterslim te wees. Hier is ’n paar goed wat jy kan doen: Plant inheemse plante wat natuurlik in jou gebied voorkom. Uitheemse plante het dikwels meer water...

View Article
Browsing all 25 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>