Quantcast
Channel: Tuinmaak – Goeie Huishouding
Viewing all articles
Browse latest Browse all 25

Metgeselplante

$
0
0
companion planting_afr_eng_8.10_leah

Deur Leah van Deventer

GROENTE VRIENDE VYANDE
Aspersies Tamaties Geen
Boontjies (struik- of rankboontjies) Seldery, mielies, komkommers, radyse, aarbeie en bonekruid Knoffel, uie
Beet Struikboontjies, kool, broccoli, krulkool, blaarslaai, uie, knoffel Rankboontjies
Koolfamilie (kool, broccoli, krulkool, Brusselse spruitjies) Beet, seldery, dille, beetspinasie (Swiss chard), blaarslaai, spinasie, uie, aartappels Rankboontjies
Wortels Boontjies, tamaties Geen
Seldery Boontjies, tamaties, kool Geen
Mielies Komkommers, spanspekke, skorsies, ertjies, boontjies, pampoen Tamaties
Komkommers Boontjies, mielies, ertjies, kool Geen
Eiervrugte Boontjies, soetrissies Geen
Spanspekke Mielies, pampoene, radyse skorsies Geen
Uie Beet, wortels, beetspinasie (Swiss chard), blaarslaai, soetrissies Alle boontjies en ertjies
Ertjies Boontjies, wortels, mielies, komkommers, radyse, rape Knoffel, uie
Aartappels Boontjies, mielies, ertjies Tamaties
Skorsies Mielies, spanspekke, pampoene Geen
Tamaties Wortels, seldery, komkommers, uie, soetrissies Mielies, aartappels, koolrape

The post Metgeselplante appeared first on Goeie Huishouding.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 25

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>