Bron: Buzzfeed.com
The post 5 wonderlike tuinwenke wat jy gerus kan probeer appeared first on Goeie Huishouding.
Gebruik karwaks om onwillige gereedskap soos ’n tuinskêre te olie.
Plant ’n saailing in ’n suurlemoenskil.
Gee gebreekte potte nuwe lewe deur die skerwe as plantmerkers te gebruik.
Gebruik ’n stortrakkie om ’n hangtuin te maak.
Kry jy nie ’n gieter wat giet soos jy wil hê dit moet nie? Maak een uit ’n ou plastiekmelkbottel.
Bron: Buzzfeed.com
The post 5 wonderlike tuinwenke wat jy gerus kan probeer appeared first on Goeie Huishouding.